Maak jou kind vir Sy Koninkryksdoel groot.

Ons Filosofie
Ons Filosofie
Maar Jesus het die kindertjies geroep en gesê: “Laat die kinders na My toe kom en moenie hulle keer nie, want God is Koning oor mense soos hulle. Lukas 18:16 (ABA). Klein Karaktertjies bestaan om kleuters te leer om hulle identiteit in Jesus - en sy plan vir hulle lewe - te vind, sodat hulle geestelik, akademies, sosiaal en emosioneel in hulle Koningkryksdoel kan ontwikkel.

Leer meer...
Leer meer...